Jose Royo is vir my 'n baie groot inspirasie. Hy het vir himself naam gemaak en is wêreld wyd bekend vir sy potrette.
The aim of art is to represent the outward appreance of
things, but their inward significance
Ek hou van die manier waarop hy ekspressionisties werk maar met baie detail. Sy sagte en realistiese kleurgebruik inspirer my.
Art should comfort the disturbed and disturb the comfortable
Ek hou van die manier waarop Royo altyd tekstuur in sy agtergrond inbring en dit sodoende deel van die kunswerk maak.
Don’t think about making art, just get it done, let everyone
else decide whether it’s good or bad, whether they love it or hate it. While
they are deciding make even more art
No comments:
Post a Comment